Skip to product information
1 of 2

Feat. Designer Goods

A-Z Verkenners Suid-Afrikaanse Diere-alfabetkaarte

A-Z Verkenners Suid-Afrikaanse Diere-alfabetkaarte

Regular price R 349.00 ZAR
Regular price Sale price R 349.00 ZAR
Sale Sold out
Tax included. Shipping calculated at checkout.

Pak ’n avontuur deur Suid-Afrika aan met ons A-Z Verkenners: Suid-Afrikaanse Diere-Alfabetkaarte!
Ontdek die fassinerende wêreld van die alfabet terwyl jy die uiteenlopende dierelewe van Suid-Afrika leer ken. Elke een van die 26 kaarte bevat ’n pragtige illustrasie van ’n Suid-Afrikaanse dier — van die majesteuse Eland tot die geliefde en kleurvolle Troupant. Hierdie kaarte, ontwerp vir kinders tussen 1 en 8 jaar oud, is ideaal vir alfabetleer, die ontdekking van nuwe diere, en die bevordering van kreatiwiteit en kognitiewe ontwikkeling.

Elke kaart toon ’n trots Suid-Afrikaanse dier, saam met sy ooreenstemmende letter en naam aan die voorkant van die kaart. Op die agterkant is ‘n paar wonderlike weetgoed oor elke dier.
Wanneer jy die boks oopmaak en die kaarte uithaal, sal jy binne-in instruksies en prettige wenke vind wat ouers, versorgers en onderwysers help om die kaarte op insiggewende en speel-speel maniere saam met kinders te gebruik.
Besoek gerus ons reeks designer kids’ range vir nog opwindende opsies!

Spesifikasies:

  • Pasgemaakte boks gemaak van 320gsm wit, enkelbedekte bord
  • Kaarte vervaardig van 350gsm wit bord met mat gelamineerde laag vir ekstra duursaamheid

English Translation:

Please take note that these are our Afrikaans flashcards. To purchase our A-Z Explorer cards in English, click HERE

Embark on an adventure through South Africa with our A-Z Verkenners: Suid-Afrikaanse Diere-alfabetkaarte! Discover the captivating world of the alphabet while encountering the diverse wildlife of South Africa. Each of the 26 cards features a beautifully illustrated South African animal, from the majestic Eland to the beloved and colourful Lilac Breasted Roller. Designed for children ages 1-8 years, these cards are perfect for learning the alphabet, exploring new animals, and fostering creativity and cognitive development.

Each flash card features a proudly South Africa animal, along with its corresponding letter and name on the front of the card. The card backs feature fun facts about each creature. When opening the box and removing the flash cards, you will find instructions and extra fun tips inside, with the aim to assist parents, care-givers and teachers in using these cards in fun and insightful ways with children. Shop more of our exciting kids’ products in our designer kids’ range.

Specifications:

  • Custom-made box constructed from 320gsm white, side-coated board
  • Memory cards crafted from 350gsm white board with a Matt laminate film for enhanced durability
View full details